top of page

Seën van Reën

Helpende Woord 101 Psalms 65 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die afgelope weke het dit oorvloedig gereen. In sommige gebiede was daar dan ook vloedskade met verspoelde paaie en brûe. Baie gesaaides het ook versuip. Nogtans moet ons steeds dankbaar wees. In die woorde van Psalm 65 sê ons vir die Here : “U kroon die jaar met ryke vrugte”. En dan vra die gelowige ook: “wie kan sy seen belet?” Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 65 (Totius beryming) Seën van Reën Helpende Woord#101 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 01 17 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Rain Fuse Cinematic Sad French Fuse 1:48 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Luminous Rain Creative Commons Attribution 4.0 Luminous Rain by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100169 Artist: http://incompetech.com/ 3) Rain Creative Commons Attribution 4.0 Rain by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://www.twinmusicom.org/ 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 23
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page