top of page

Psalm 91 beskerm en bewaar jou?

Helpende Woord 29 Psalms 91 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Psalm 91 is 'n geliefkoosde psalm by baie mense. Ongelukkig word die beloftes wat daarin opgesluit word, dikwels misbruik en dit lei tot onverskilligheid en selfs roekeloosheid. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Psalm 91 beskerm en bewaar jou? Helpende Woord#29 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 03 23 Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: YouTube Audio Library, With appreciation 1) A Great Darkness Approaches, Can You Feel It? 2:19 ELPHNT Cinematic | Dark You’re free to use this song in any of your videos. 2) Inescapable 2:23 Ugonna Onyekwe Cinematic | Dark You’re free to use this song in any of your videos. 3) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro position: 367
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page