top of page

Ons is gespaar!

Helpende Woord 72 Klaagliedere 3 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die val van Jerusalem ongeveer 600 jaar vC het met 'n verskriklike slagting gepaard gegaan. Duisende vroue en kinders het ook omgekom. Na die tyd reflekteer Jeremia oor die gebeure in sy klaagliedere en merk toe op: “Dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie” (Klaaglieder 3:22). So was dit ook in die tweede Vryheidsoorlog toe derduisende Afrikaner vroue en kinders die lewe gelaat het. Tog het daar toe ook 'n geslag oorgebly wat deur die HERE se genade gespaar is. Met die menseverlies wat daar deesdae onder ons mense deur geweld en siekte plaasvind, kan ons wat gespaar is, dieselfde sê! Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Klaagliedere 3:22 Ons is gespaar! Helpende Woord#72 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 06 22 position: 162
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page