top of page

Onrus op straat

Helpende Woord 25 Lukas 21 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Dis asof dit al hoe meer toeneem: onrus, burgerlike opstande, openbare geweld en plundering. Dit maak dat al hoe meer mense sê : “Die eindtye het nou aangebreek!” Ds Gustav gee 'n Bybelse perspektief op hierdie wêreldwye verskynsel. Volg Helpende Woord op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning elke Vrydagoggend 11:00. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Lukas 21 Onrus op straat Helpende Woord#25 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 06 29 Hierdie Bybelstudiereeks kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With thanks 1) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Helpende Woord Outro Free video footage used in this video: With appreciation: BLM - Videvo Climate Change - Videvo Police confrontation with protestors - Videvo Riot, protest - Vimeo video from Pixabay. BLM Video by George Morina from Pexels Video by Dey Kheireddine from Pexels Video by Kelly Lacy from Pexels position: 383
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page