top of page

Onredbare Planeet

Ds G Opperman Helpende Woord#149 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning ​

Die oproep gaan wereldwyd uit: red die planeet. Dit het dan gewoonlik betrekking op sekere ingrypings wat lande en regerings moet doen om die moontlike gevolge van klimaatsverandering teen te werk. Die afgelope week se aardbewings  in Turkye het egter onderstreep dat die planeet nie redbaar is nie. Volgens die Here se Woord in Hebreers 12 en elders gaan hierdie wankelbare aarde 'n geweldige verandering tegemoet. Huidige aardbewings is maar net die voorspel daarvan. Uiteindelik sal net God se onwankelbare koninkryk bly. Volg Helpende Woord Vrydae.   


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 850 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Dark Tranquility Artist: Anno Domini Beats  YouTube Audio Library License  

2) Forest of Fear Artist: Aakash Gandhi  YouTube Audio Library License   

3) Feels Artist: Patrick PatrikiosYouTube Audio Library License   

4) Keys to the Apocalypse Artist: Unicorn Heads YouTube Audio Library License   5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page