top of page

Nuwejaarsvoornemens!

Susan Fouché Helpende Woord#288 Solidariteit Helpende Hand

Ons skop 2026 af met 'n bekende tema vir hierdie tyd van die jaar: Nuwejaars Voornemens. Waar hierdie voornemens dikwels met gesondheid  en moontlik ook geestelike groei te doen het, bied Susan Fouché, bekende persoonlike afrigter,  vir ons waardevolle advies hoe om nie net realisties met hierdie voornemens te wees nie, maar ook wat die beste benadering tot sukses sal wees. 

Kontakbesonderhede:  Susan Fouché  https://hernu-u.co.za

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page