top of page

Nie deur krag of geweld
Ds Gustav Opperman @solidariteithelpendehand1486 @WoordeuitsyWoning
Ons kyk na die militêre skroot wat die wêreld vol lê en kom onder die indruk van die kortstondigheid van krygsvermoë van die mens. Wat eens die trots was van die voorste weermagte, is n klompie jare verder vergete en verroes. So is dit met die eens kragtige SA weermag, maar ook die spogtuig van die groot empaaiers en hulle leiers.
bottom of page