top of page

Loop van die Wêreld

Helpende Woord#264 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

In Ef 2 noem die apostel die drie doodsvyande van die mens: die Duiwel, die begeertes van sy eie vlees en dan ook "die loop van hierdie wereld". Wat word deur laasgenoemde bedoel? Dit is daardie meesleurende mag wat die Christuslose wereld op die mens uitoefen deur hom te verlei te vermaak op so 'n wyse dat hy nooit enige behoefte aan God het nie. In hierdie Helpende Woord bydrae kyk ons na enkele aspekte van die loop van hierdie wereld soos dit binne ons konteks na vore kom.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page