top of page

Koronagrendelstaat Verlate kerk
Helpende Woord 16 Jesaja 11 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Ons kerkgeboue in hierdie tyd is verlate, verwaarloos en selfs verwoes. Daar is egter hoop, maar daardie hoop is nie afhanklik van die toewyding van lidmate of die verligting van grendelstaatmaatreëls nie, maar in die Persoon van die Een waaroor die kerk gaan. Volg ons bemoedigende Helpende Woord-reeks op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, elke Vrydag 11:00. Bron: Jesaja 11:1 Verlate kerk - Nuwe loot Helpende Woord#16 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 04 28 Music used in this video: 1) Somber Ballads You’re free to use this song in any of your videos, but you must include the following in your video description: B - Somber Ballads by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ YouTube Audio Library 2) Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ 3) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 418
bottom of page