top of page

Koester die Saamwees!

Susan Fouché, Gustav Opperman Helpende Woord#214 Solidariteit Helpende Hand

"Alle vlees is soos gras". So leer ons uit die Bybel. Daarom moet ons die tyd wat ons aan mekaar gegun word hier op aarde, waardeer. Susan Fouché, wat haar man 2 jaar gelede aan die dood afgestaan het, reflekteer oor die verganklikheid van die tye van saamwees en hoe ons daardie tye nie as vanselfsprekend moet aanvaar nie.  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: 1 Petrus 1:24

Opnamedatum: 2024 06 14  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library 

With thanks and appreciation: 

1) Melancholy Lake Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License  

 2) Elegy Artist: Asher Fulero  YouTube Audio Library License 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page