top of page

Klou soos Kakiebos!

Helpende Woord#124 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

Klou soos kakiebos! Ons almal ken hierdie verpesting, hoe dit ons kouse en klere kan toepak, hoe die arme wolskape daaronder ly. Daar is eenvoudig geen ander raad as dat dit gereeld en deurlopend verwyder moet word nie. So is dit met die sonde: Dit klou soos kakiebos en soos ons deur deur die lewe stap, word dit altyd meer. Ons moet dit aanmekaar beveg en aftrek, anders neem dit oor. Die brief aan die Hebreers stel dit duidelik: "Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie" (Heb 12:4).  Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com. Vind alle vorige Helpende Woorder op woordeuitsywoning.com


Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  


Bron: Hebreërs  12:4 & Galasiërs 5:9 

Opnamedatum: 2022 06 11  


Music used in  this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 1) A Saint Artist: Saidbysed  YouTube Audio Library License   

2) Contagious Artist: Saidbysed  YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro: Turning Slowly 

Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page