top of page

Jou plek in die kerk

Helpende Woord 79 Psalms 84 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Elkeen van ons behoort 'n plek in die kerk te hê. Daarin was Paul Kruger, die destydse president van die ou Transvaalse republiek, vir ons 'n voorbeeld. Vandag is sy stoel nog steeds in die geskiedkundige Paul Kruger kerk in die middestad van Pretoria te sien. Sondag na Sondag het hy sy plek saam met die ander lidmate in die kerk ingeneem om die almagtige God daar te aanbid, sy seen te ontvang en na sy Woord te luister. So behoort elkeen van ons vandag nog geborge te voel in die plek waar ons saam met ander gelowiges ons Here in die erediens ontmoet. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 84 Jou plek in die kerk Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 08 03 Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Ons gemeente is 103 jaar oud. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Apex Cinematic Inspirational Aakash Gandhi 1:51 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License Addisionele musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: 3) Psalm 84 (intro) Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 4) Psalm 84 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan position: 141
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page