top of page

Jesus tussen die Vullis

Helpende Woord 17 2 Korinthiërs 5 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Christus se menswording het behels dat Hy sy hemelse heerlikheid neergelê het om onder die vieslikste omstandighede hier op aarde sy werk te kom doen. Dit laat ons met nog groter verwondering oor sy liefde en opoffering ter wille van sondaarmense. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. Volg die Helpende Woorde-reeks Vrydage 11:00 op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jesus tussen die Vullis Helpende Woord#10 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 01 067 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) Requim in Chello Hanu Dixit YouTube Audio Library. Thank you for permission to use this excellent piece. position: 414
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page