top of page

Is jy 'n Doemblaaier?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#252 Solidariteit Helpende Hand

Doemblaaier? Dit is glo die Afrikaanse woord vir dit wat in Amerikaans as "doomscrolling" bekend staan. Dit is 'n verskynsel wat die afgelope jare al meer onder selfoongebruikers waargeneem word: 'n obsessie om die nuutste nuus, die slegte gebeure wat die huidige nuussiklus oorheers, slaafs te volg. Hierdie verskynsel lei dan ook tot neerslagtigheid. Daarteenoor roep die Here die gelowiges op om nie deur hierdie angswekkende gebeure beheers te word nie, maar om tyd te maak om dit wat eerbaar, rein, lieflik en loflik te bedink (Fil 4:8).  Bron: Filippense 4:8 

Opnamedatum: 2025 08 04  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Standoff Artist: Density & Time YouTube Audio Library License 

2) ) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Lice

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page