top of page

In die Hospitaal
Helpende Woord 91 2 Korinthiërs 4 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Met enige hospitaal opname kon ons gou agter dat ons 'n erdekruik liggaam het soos die apostel Paulus dit beskryf (2 Korinthiërs 4:7). Erdekruike is nie gemaak om vir ewig te hou nie. Dis ook maklik breekbaar en broos, net soos ons liggame. Daarom het ons saam met alle ander siekes versterking nodig ... troos, wat ons net by die Here sal vind. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: 2 Korintiërs 4 In die hospitaal Helpende Woord#91 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustava Opperman Woorde uit sy Woning 2021 10 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Resolution Cinematic Dramatic Wayne Jones 2:28 2) AnalogueCabin Ambient Sad Noir Et Blanc Vie 2:16 3) Melancholia Ambient Sad Godmode 1:52 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm All the music: YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 97
bottom of page