top of page

Hoeveel kinders is genoeg?

Helpende Woord 42 Psalms 127 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Sonder kinders is daar geen hoopvolle toekoms vir God se volk nie. Dit is een van die deurlopende boodskappe in die Bybel. Die benarde posisie en en tot 'n groot mate uitsiglose toekoms van die Afrikanervolk tans bevestig hierdie waarheid. Die vraag is net: hoeveel kinders behoort ons dan te hê? Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Psalm 127, 128 Hoeveel kinders is genoeg? Helpende Woord#42 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 10 27 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Toy Piano 0:00 / 1:40 Wayne Jones Children's | Happy You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. position: 310
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page