
Hoekom is die Kerk so leeg?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#257 Solidariteit Helpende Hand
Dis die vraag wat dikwels gevra word. 'n Wyse antwoord van 'n bejaarde lidmaat het my die antwoord gegee: Dominee, ons mense het die vrees vir die Here verloor. Daarom is al die Afrikaanse kerke besig on agteruit te boer. Hoe sal mens dit meet? Een manier om dit waar te neem is om te kyk hoe die gebrek aan eerbied en fatsoenlikheid onder die kerkgangers toegeneem het. So ook die algemene sedelike norme wat ons voorgeslagte gekenmerk het.
Bron: Ps 25:12
Opnamedatum: 2025 05 08
Music 2 & 3 used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Ps 95 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Restless Heart Cinematic Sad Jimena Contreras 1:36 YouTube Audio Library License
3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License