top of page

Hoe sal ons glo?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#198 Solidariteit Helpende Hand

Wat sal maak dat ons die Bybel glo? Daar is soveel verskilende sienings oor die Bybel, oor die geloofwaardigheid daarvan, oor die verskillende manuskripte, vertalings, ens. Kan 'n mens nog die Bybel as gesagvol aanvaar? Mense tref soms die vergelyking tussen die algemene aanvaarde standaard van die Bybel en byvoorbeeld die algemene aanvaarde standaard van die Greenwich Mean Time, maar selfs daardie standaard word vandag bevraagteken. Wat sal dus maak dat iemand die Bybel as God se Woord sal aanvaar?  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Bybel 

Opnamedatum: 2024 02 27  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Final Girl Cinematic Artist: Jeremy Blake YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page