
God se Goeie Grense
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#165 Solidariteit Helpende Hand
In sy wonderlike genade het God met die skepping die grens tussen die waters van die oseane en die droƫ land daar gestel, sodat die mens op aarde kan leef. Daardie grens was daar ter wille van die mens se veiligheid. Sedertdien was daar talle ander grense deur God daargestel wat die mens liefs nie moet oorsteek nie (Gen 1, 3).
Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Bron: Genesis 1, 3
Opnamedatum: 3034 01 04
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: 1) Somnolent Artist: The Tides
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/