top of page

God se Gees aan die werk.

Ds G Opperman Helpende Woord#172 Solidariteit Helpende Hand (GK Innesdal)

Die kerkgebou van die GK Innesdal verskil nie veel meer van talle ander kerkgeboue die land oor nie. Alhoewel dit funksioneel en eenvoudig. is, getuig dit ook van die liefde en opoffering wat met die bou daarvan sowat sewentig jaar gelede gepaard gegaan het. 'n Fotoalbum wat destyds saamgestel is, vertel van die harde werk en ywer van gemeentelede om vir hulle 'n plek van aanbidding op te rig. Net soos by talle ander gemeentes in die land het ons hier 'n getuienis van God se Gees wat aan die werk is.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping   


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.   


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  


Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Eksodus 35 

Opnamedatum: 2023 07 24  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Orrespel: Arno Meijer 

2) Ceremonial Prelude Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License  

3)  Helpende Woord 

Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page