top of page

Genadewater

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#139 Solidariteit Helpende Hand

Die eerste somerreëns het wyd oor die land geval. Op plekke was daar vloedskade, maar deurgans was daar vreugde en dankbaarheid by mens en dier. Dis soos die berymde psalm sê : "ook sal 'n reen hul daar oordek, wat hul tot nuwe lewe wek" (Ps 84:3 berymd). Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com 


Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos.  Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.  Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  


 "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. 


Bron: Psalm 84:3 (berymd) 

Opnamedatum: 2022 11 08  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Mosswood Cinematic Inspirational Steve Adams 2:59 YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page