top of page

Genade deur Geslagte

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#282 Solidariteit Helpende Hand

Ella Jansen van Vuuren, agter-kleindogter van President Paul Kruger was in 1954 teenwoordig toe die Kruger-beeld op kerkplein onthul was. So was sy ook daar toe 'n ewebeeld daarvan onlangs op Orania onthul is. Sy lewer 'n getuienis van haar oupagrootjie se betekenis in haar lewe en hoe sy geloof en wysheid sy grootste nalatenskap aan sy mense was.



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page