top of page

Gee Hom eer!

Helpende Woord 100 Psalms 100 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Hierdie week het ons 'n besonderse mylpaal bereik: ons 100ste Helpende Woord! Om die Here se genade hierin te gedenk, hou ons ook die 100ste Psalm voor, by uitstek die lof en danklied van al God se kinders deur al die eeue. Volg Helpende Woord Vrydae op Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 100 Gee Hom eer! Helpende Woord#100 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 01 24 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:' 1) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 47 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Gemeentesang, Psalm 100: GK Matlabas, GK Wonderboompoort en GK Centurion position: 26
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page