top of page

Empaaiers val

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#130 Solidariteit Helpende Hand

Die wêreld se nuusblaaie word tans oorheers deur berigte van  oorloe  o.a. in Europa, berigte van die een empaaier wat een die ander opstaan. In hierdie magstryde word alles ingespan om die vyand te troef, nie net militêr nie, maar ook ten opsigte van propaganda. Vir ons as gelowiges is dit belangrik om  te onthou dat elke koninkryk wat Christus nie bely nie, gedoem is en dat die HERE die Een is wat trone omverwerp en die swaard van die een teen die ander opstel (Haggai 2:22).


Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos.  Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.  Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.   


"Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!" 


Bron: Haggai 2:22, Psalm 2 en Openbaring 19 

Opnamedatum: 2022 09 03  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Melancholia Artist Godmode YouTube Audio Library License   

2) Sinister Cathedral Artist Asher Fulero YouTube Audio Library License   

3) The Guardian of The Threshold Artist I Think I Can Help You  YouTube Audio Library License   

4) Slow Sneak Up Artist Godmode YouTube Audio Library 

5) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page