top of page

Eindtye

Helpende Woord 40 Openbaring 18 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Met die Covid pandemie het is daar nou weer opnuut belangstelling in die eindtye. Die vraag is dikwels: is ons nou in die laaste dae? Hierdie vraag word des te meer belangrik namate die mensdom steeds al meer na geld en goed sug. Die Bybel leer ons egter om altyd voorbereid op Christus se wederkoms te leef. Dan sal al “die vrugte wat ons siel so begeer”buitendien van ons weg geneem word (Openbaring 18:14). Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Openbaring 18 Eindtye Helpende Woord#40 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 10 13 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Hardest Part 3:48 Jeremy Blake Cinematic | Dramatic You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. position: 320
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page