
Eenheid onder Ons Mense
-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand
Die Gelofte wat voor die aanvang van die Eerste Vryheidsoorlog by Paardekraal in 1880 afgele is, verskil eintlik nie van oorspronklike Bloedrivier Gelofte nie, behalwe dat daar 'n onderneming tot onderlinge eenheid daarin vervat is. Prof Andries Raath verduidelik hoe dit gebeur het en wat die relevansie van hierdie onderneming vandag vir ons as Afrikaners beteken. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Documentary Licensee: reformeer Audio File Title: Documentary Audio File URL: https://pixabay.com/music/modern-classical-documentary-171914/ Audio File ID: 171914
2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License