top of page

Dien met Vreugde
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#284 Solidariteit Helpende Hand
"Kom laat ons optrek hiervandaan om na die Heer se huis te gaan". So klink die oproep van Psalm 122. Erediensbywoning is 'n wonderlike seen. Daardie seen vermeerder indien ons ook die geleentheid vind om daartydens ook diensbaar te wees. Ons lig hierdie gedagte toe met etlike voorbeelde uit verskillende gemeentes.
bottom of page