top of page

Die huis brand!

11 Januarie 2023 Ds Gustav Opperman Helpende Woord#145 Solidariteit Helpende Hand

Die lewe is vol onsekerhede en die Skrif waarsku ons gereeld om ag te gee daarop dat 'n ramp ons ter enige tyd kan oorval. So het dit dan ook eergister  in die gegoede woonbuurt van Melodie, Hartbeespoort gebeur: 'n huis het aan die brand geslaan. Dit was dan ook 'n groot genade dat die brand nie na die ander huis in die kompleks versprei het nie. Dis was danksy die onbaatsugtige optrede van onder andere die Afriforum buurtwag lede wat vinnig en voorbereid op die toneel was. Volg Helpende Woord Vrydae. 


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation: 1) Fire Water Artist: Saidbysed YouTube Audio Library License  

 2) )  Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page