top of page

Die Hand aan die einde van jou Arm

Helpende Woord 107 Psalms 104 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die gesegde lui: Die beste helpende hand vind jy aan die einde van jou eie arm, maar ... dan het jy nog 'n hand waarmee jy ander kan help. So vind ons in die Bybel ook talle verwysings na die Here se helpende hand ... 'n hand wat oopgaan om ons te versadig met die goeie (Psalm 104:28). So ook 'n hand wat ons lei en vashou waar ons ons ookal bevind (Psalm 139:10). God het elkeen van ons ook geskape met helpende hande en daardie hande kom eerstens tot hulle reg binne die konteks van ons gesinne, die oefenskool van die lewe, waar ons leer om genade en barmhartigheid teenoor mekaar te bewys. Volg Helpende Woord Vrydae op @Woorde uit sy Woning . Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman Bron: Psalm 104:28 dn Psalm 139:10 Die Hand aan die einde van jou Arm Helpende Woord#106 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman 2022 03 16 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Fun in the Sun Rock Happy Chris HauGénesis 2:42 YouTube Audio Library License 2) South of the border Creative Commons Attribution 4.0 South Of The Border by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. position: 3
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page