
Die Eerste en Laaste Woord
Ds Gustav Opperman HW#255 Solidariteit Helpende Hand
Ons vier vanjaar die 100 jarige herdenking van die erkenning van Afrikaans as amptelike taal. Die geskiedenis van Afrikaanse letterkunde gaan hierdie geleentheid lank vooraf. Daarom kyk ons bietjie na die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum in Bloemfontein. Na 'n toer deur die museum staan ons stil by die nalatenskap van NP van Wyk Louw en die feit dat hy in sy laaste geskrewe woorde hom voor die Here verootmoedig het.
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Monumental Journey Artist: Jesse Gallagher YouTube Audio Library License 2) Crystaline Artist: Quincas Moreira YouTube Audio Library License 3) Mosswood Artist: Steve Adams YouTube Audio Library License 4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License