top of page

Die Dorland Blom!

Helpende Woord 34 Jesaja 35 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die westelike gedeelte van die land is woestyn of semi-woestyn. Die dorre uitgestrekte dele in die wêreld is daar om ons te herinner aan die nood van ons eie sondetoestand. Maar dan, elke jaar, is daar groot dele van ons weskus waar die landskappe vir 'n maand lank met blomme ingekleur word. Dit gebeur ook as 'n herinnering ... 'n herinnering dat God die mens se lot sal verander en dat die nuwe aarde net soos die eerste skepping goed sal wees. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Jesaja 35 Die Dorland Blom! Helpende Woord#34 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 Laurika Rauch: Mannetjies Roux Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: Audio Library collection. With appreciation: 1) Devoid 2:32 ELPHNT Cinematic | Dark You're free to use this song and monetize your video 2) The Golden Present 17:18 Jesse Gallagher Ambient | Inspirational You're free to use this song and monetize your video. 3) Borderless 2:51 Aakash Gandhi Cinematic | Inspirational You're free to use this song and monetize your video. 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 347
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page