top of page

Die Afrikaner Gelofte

Helpende Woord 96 Psalms 116 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

As daar nou een eienskap is, wat die Afrikaner in hierdie land onderskei, dan is dit die Gelofte. Diegene wat hulself gebonde voel aan die Gelofte wat die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838 voorafgegaan het, kan met reg hulself Afrikaners noem. Daarom kom ons Afrikaners op Geloftedag bymekaar om dit wat ons gelowige voorgeslagte teenoor die Here onderneem het, te gedenk en ook om onsself weereens aan daardie besonderse gebeure te verbind. Ons volgende Helpende Woord verskyn DV Vrydag 7 Januarie 2022. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 116 Die Afrikaner Gelofte Helpende Woord#96 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 12 07 2 Hommeltuigskote: Met dank en erkenning Pierre Peens Drone Incorporated Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Verve Ambient Calm Benjamin Martins 2:47 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. 2) Stillness Ambient Calm Futuremono 2:44 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License 4) Psalm 116: Verwerking deur Nico van der Kruk position: 49 "nextPageToken": "EAAaBlBUOkNHUQ "prevPageToken": "EAEaBlBUOkNESQ
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page