top of page

Deur die Branderlyn

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#169 Solidariteit Helpende Hand

Die grootste uitdaging wat die skiboot hengelaars het, is om soggens deur die branderlyn teen die kus te kom. Dit is daar waar die skippers moed en durf aan die dag moet lê. Met die besef dat die vis aan die ander kant lê, kan daar nie gehuiwer word nie. Die Here Jesus het sy dissipels ook uitgestuur om vissers te wees ... vissers van mense (Mar 1:17). Daarvoor moet hulle egter bereid wees om soos die Skibootvissers deur die branderlyn te gaan, hulle eie drumpelvrees te oorwin sodat hulle met vrymoedigheid die dieper waters kan bevaar, daar waar die visse wag.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Markus 1:17

Opnamedatum: 2023 01 05  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Goddess of the Sea Artist: Jimena Contreras  YouTube Audio Library License    

2) Sea Space  Artist: Emily A. Sprague  YouTube Audio Library License   

3) Easy Seas  Artist: Chris Haugen YouTube Audio Library License   

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page