top of page

Deugsame Hande
Helpende Woord 23 Spreuke 31 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Wanneer ons van 'n helpende hand praat, is daar min wat by die hande van ons hardwerkende ma's kan kom. En dit is ook hoe die Here hulle sien en vereer in Spreuke 31. Dit is juis opmerklik hoeveel verwysings daar in die bekende Skrifgedeelte is na die vlytige hande van die deugsame vrou. Volg Helpende Woord Vrydae 11:00 op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” Bron: Spreuke 31 Deugsame Hande Helpende Woord#23 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With thanks. 1) Serenity Aakash Gandhi YouTube Audio Library 2) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Theme music outro position: 391
bottom of page