
Dankbare Terugkyk
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#260 Solidariteit Helpende Hand
Moenie net by die klein dorpse museum verby ry nie. Daarin is daar allerhande kultuurskatte opgesluit, getuienisse van die lewens en ingesteldhede van ons voorgeslagte. Met 'n onlangse besoek aan die museum op Middelburg (Oos-Kaap) was die geloofsingesteldheid van ons voorouers opvallend en dien dit vandag steeds vir ons tot inspirasie.
Opnamedatum: 2025 02 06 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Final Soliloquy Artist: Asher Fulero YouTube Audio Library License
2) Pastorale Artist: Joel Cummins YouTube Audio Library License
3) Josef Suk, Serenade, Op 6 Artist: A Far Cry YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License