
Dag van klein dinge
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#134 Solidariteit Helpende Hand
Wie verag die dag van klein dinge, vra die Here in Sagaria 4:10. So is dit ook met al die "klein dinge", wat organisasies doen om hulle gemeenskappe in 'n tyd van owerheidsverval by te staan en hulle omgewing te verbeter. Gewone mense lewer elkeen 'n oënskynlik geringe bydrae en uiteindelik word die verval nie net gestuit nie, maar word daar ook nuwe dinge tot eer van die Here gebou. Volg Helpende Woord Vrydae op @woordeuitsywoning.com
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min).
Bron: Sagaria 4:10
Opnamedatum: 2022 09 17
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
1) Away Artist Patrick Patrikios YouTube Audio Library
2) Ellie's Home Stretch Artist: The Great North Sound Society YouTube Audio Library
3) Dreamy Flashback Creative Commons Attribution 4.0 Dreamy Flashback by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100532
Artist: http://incompetech.com/
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License