top of page

By die voetstuk van oom Paul, Orania 2025

Ds G Opperman Helpende Woord#267 Solidariteit HelpendeHand

In Oktober word 'n ewebeeld van die Paul Kruger standbeeld op Kerkplein hier op Orania onthul. Daarvoor moet daar 'n voetstuk gebou word. Die arbeiders wat daaraan werk, stel op 'n ligter trant voor dat hulle in hierdie geval die plek van die boerekrygers aan die vier hoeke van die voetstuk moet opneem. Miskien sal dit in hierdie geval gepas wees om sodoende erkenning te gee aan die onbekende bouers wat tot eer van Here werk (vgl Kolossense 3:23–24).

Bron: Kolossense 3:23-24 Opnamedatum: 15 Julie 2025  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Plan's Working Cinematic Bright Cooper Cannell 1:42

2) Kolperd Afrikaanse Volksmusiek: Begeleiding vir die FAK Sangbundel 

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page