top of page

Brandyster teen Bela

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#197 Solidariteit Helpende Hand

Die geskiedenis van Christelike Onderwys op Steynsburg bied vir ons 'n waardevolle les waar ons vandag weereens te doen het met 'n staat wat deur die Bela wetgewing die beheer oor ons kinders se onderwys in alle opsigte opeis. Na die Anglo Boereoorlog het die CNO beweging posgevat as teenvoeter vir die Empaaier se destydse magsdrang. Veral op Steynsburg was daar merkwaardige sukses prestasies om CNO te bevorder: primêre en sekondêre skole asook later 'n opleidingskollege vir Christelike onderwysers. Wat veral opval, is die offervaardigheid vanuit die boeregemeenskap wat 'n CNO brandyster gebruik het om beeste uit hulle kudde aan die saak te skenk.  (Deut 6:7)  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/  


Bron: Deuterronomium 6 

Opnamedatum: 2024 02 19  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:   

1) Pachabelly Artist:  Huma-Huma YouTube Audio Library License 

2) Prelude No. 3 by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://chriszabriskie.com/preludes/ Artist: http://chriszabriskie.com/ 

3)  Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page