top of page

Baie Waters

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#295 Solidariteit Helpende Hand

Maart 2026 en die HF Verwoerd-dam is 'n 109% vol. Die oorlopende water is weereens 'n skouspelagtige gesig en ons het dit al in 'n vorige Helpende Woord gedek. Hierdie keer egter laat ons die klem val op die gedreun van die waterval oor die damwal. Dit is magtige geluid wat teen die koppies weergalm. Dit is 'n geluid wat ons laat dink aan die majesteit en heerlikheid van die opgestane Jesus Christus in Openbaring 1, daar waar die apostel Johannes die Here se stem beskryf as íets wat klink soos "baie waters".  

Bron: Openbaring 1:15' 14:2;19:6 en ook in Esegiël 1:24 :"soos die geruis van baie waters, soos die stem van die Almagtige - 'n gedruis soos die gedreun van 'n leër".

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page