
Arbeid Adel
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#250 Solidariteit Helpende Hand
Iets wat ons volk baie sleg oor die jare beinvloed het, is dat ons nie meer met ons hande werk nie. En omdat daar sekere werk is wat ons as "vuil werk" beskou het, ons ook baie vaardighede in ons geledere al hoe skaarser begin raak. As ons vandag onder Afrikaners 'n teelaar of messelaar begin soek, sal ons nie maklik regkom nie. Nogtans sĂȘ die boek Spreuke (22:29) dat 'n vaardige ambagsman die vrymoedigheid het om voor konings te staan.
Bron: Spreuke 22:29
Opnamedatum: 2025 03 25
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Battle Of The Beast Artist: The Soundings YouTube Audio Library License
2) Melancholy Lake Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License
3) Speak The Truth Artist: Go By Ocean / Ryan McCaffrey YouTube Audio Library License
4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License