top of page

Afrikaner of Boer?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#249 Solidariteit Helpende Hand

Is ek 'n Afrikaner of 'n Boer? Dis eintlik jammer dat daar so 'n teenstelling gemaak word, want Afrikaners en Boere is eintlik dieselfde volk. 'n Volk wat, net soos elke ander volk, sy helde en sy swakkelinge gehad het, dinge gedoen het waaroor 'n mens trots of skaam behoort te wees. So vind ons in die Bybel dat daar na die volk van die verbond óf as Israeliete, óf Hebreërs verwys word. Twee benaminge, maar geen teenstelling nie.  

Bron: Filippense 3:5; Openbaring 7 

Opnamedatum: 2025 03 18  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation: 1) Legends Of The River by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page