top of page

'n Ware Helpende Woord
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#223) Solidariteit Helpende Hand
Die beskikbaarstelling van 'n Afrikaanse vertaling van die Statevertaling se kantaantekeninge het grootliks ongesiens verbygegaan. Hier het ons 'n Helpende Woord in die ware sin van die woord. Dit verskaf die nodige kontak met ons gelowige voorgeslagte en hulle verstaan van die Bybel.
Bron: https://bybelmetkanttekeninge.co.za/
Opnamedatum: 2024 08 22
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) A Baroque Letter Artist: Aaron Kenny YouTube Audio Library License
2) ) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License
bottom of page