
'n Hart stop
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#121 Solidariteit Helpende Hand
Die Skrif wys ons telkens daarop dat ons lewens binne enkele aantal hartkloppe tot 'n einde kan kom. Dit is 'n harde feit wat ons baie maklik uit die oog kan verloor. Daarom is dit goed om elke dag te leef of dit jou laaste kan wees, om nou moeite te doen om jou verhoudinge met ander en jou verhouding met die Here in besonder, op regte voet te kry, terwyl die geleentheid nog daar is. (Jak 4:13-15)
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
"Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!" woordeuitsywoning.com
Bron: Jak 4:13-15; 1 Petrus 4:24 en Jesaja 40:6-8; 2 Korintiërs 6:2
Opnamedatum: 2022 06 22
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and apprectiation:
1) Loss by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100171
Artist: http://incompetech.com/
2) Ambient ambulance (YouTube Audio Library does not indicate copyright info)
Verkry van: No Copyright Audio Library
You're free to use this song and monetize your video. Artist: Jingle Punks | Track: Ambient Ambulance Download MP3 - https://support.google.com/youtube/an... Ambient | Sad Jingle Punks playlist: https://www.youtube.com/playlist?list... Ambient music playlist: https://www.youtube.com/playlist?list... Sad music playlist: https://www.youtube.com/playlist?list...
3) Helpende Woord Outro Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License