top of page

'n Derde Persoon in die huwelik

Helpende Woord#Ds125 Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

Naweek na naweek oral in die land, met talle huweliksbevestiginge, beloof paartjies trou aan mekaar. In Voor- en teenspoed sal hulle mekaar getrou bystaan. As die een val., dan sal sy of haar maat hom of haar optel, (soos ons in Prediker 4 lees). Twee is beter as een. Tog voeg daardie Skrifgedeelte by dat "'n driedubbele lyn nie gou verbreek word nie" (4:12). As Jesus Christus as Derde Persoon in 'n huwelik ingeweef word, dan word daardie verbintenis bykans onbreekbaar. Volg Helpende Woord Vrydae op  woordeuitsywoning.com  


Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  


Bron: Prediker 4:9-12 

Opnamedatum: 2022 06 18  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Butterflies In Love  Sir Cubworth  YouTube Audio Library License 

2)   There Are Many Different Kinds of Love by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. 

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Source: http://chriszabriskie.com/vendaface/

Artist: http://chriszabriskie.com/

3) First Light  Futuremono  YouTube Audio Library License 

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page